Daar is ’n nuwe leeu wat in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf brul, en sy naam is Lion Jay. Dié oud-polisiekaptein het onlangs sy debuutenkelsnit Dance Forever uitgereik en dit is pure kontemporêre country-plesier. So ’n bietjie Niel Diamond en ’n datjie Creedence Clearwater Revival, maar tog so eg Suid-Afrikaans soos veldskoene en ’n oujaarsdans by ’n gewilde vakansieoord.
- Category
- CREEDENCE
Commenting disabled.